In Die laaste geveg – die sewende en laaste aflewering in Die
kronieke van Narnia – keer Jill en Eustace terug na Narnia om die
magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die
donkie warboel verlei om hom met 'n leeuvel te vermom en die diere
en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog
tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die
kinders Narnia van ondergang kan red? Die laaste geveg is danksy
Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertaling nou vir die eerste keer
in Afrikaans beskikbaar.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!