Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar
lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eustace Scrubb beland
in Narnia! Aslan gee aan hulle vier tekens en 'n opdrag: om Prins
Rilian, wat jare gelede spoorloos verdwyn het, op te spoor en terug
te bring na Kair Paravel. Ongelukkig is die kinders so meegevoer
deur hulle nuwe omgewing dat die eerste drie tekens heeltemal by
hulle verbygaan. Sal hulle die vierde teken ook mis – of sal hulle
daarin slaag om Prins Rilian met sy sterwende vader te herenig? Die
silwer stoel, briljant vertaal deur Kobus Geldenhuys, verskyn
hiermee vir die heel eerste keer in Afrikaans.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!