Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda
se nommer een loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe
dop, sy krieket-kit word gesteel, sy kamstige pel se waterbom-idee
maak dat hy detensie moet sit en uitmis op 'n rugbyliga-game . . .
maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die
oranje klaskamer. Is sy regtig so mislik soos sy lyk? En wat op
aarde beplan sy met die pampoenplantjies in haar klas?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!