Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Die Slaghuis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
|
|
Die Slaghuis (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R206
Discovery Miles 2 060
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die Slaghuis van Cas Wepener speel byna uitsluitlik in ’n enkele
huis in ’n fiktiewe plattelandse dorpie in die Noordkaap af, met
verhaalgebeure wat oor vier dekades strek. Hier woon Marietta en
haar man, Karel, in 1997. Karel is ’n afgetrede oudbrigadier in die
Suid-Afrikaanse polisiediens, verantwoordelik vir die dood van
duisende sg. “terroriste” in die Vlakplaas-debakel.
Hy weier egter om aansoek te doen vir amnestie en kruip letterlik
op dié dorp weg. Dit is hier waar verteller Marietta betekenis soek
en terselfdertyd sin probeer maak van die skuldlas van haar man en
haar eie geheimsinnige verlede. Op die dorp is daar ’n legendariese
slaghuis waar Marietta byna elke dag vleisaankope maak en waar die
jong meisie Kylie se pa as slagter werk.
Kylie se verhaal word hoofsaaklik in 2017 vertel waar sy dieselfde
huis huur waar Marietta en Karel in 1997 gewoon het en besig is,
aan die een kant met die verwerking van haar pa se sondes en, aan
die ander kant met die opvoeding van haar vet seun. Haar pa was nie
net die slagter op die dorp nie, maar verantwoordelik vir die
afmaaiing van ’n hele paar mense in die apartheidsera ¬– gebeure
van 1977 wat mettertyd in die vorm van terugflitse vorm aanneem en
aan dieselfde huis verbind word.
Die roman Die Slaghuis is van vleisbeelde aanmekaargesit.
Verwysings na alles van braaivleis tot tong, viennas, potjiekos,
afval en “peertjies” (lamstestikels) snoer die roman saam tot
geheel en funksioneer as element waardeur spanning geleidelik
opgebou word. Die roman draai beslis nie doekies om oor skuld en
skuldelas van die apartheidsverlede nie en skakel dit telkens met
’n beheptheid na vleis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R334
Discovery Miles 3 340
Guilty
Martina Cole, Jacqui Rose
Paperback
R425
R285
Discovery Miles 2 850
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R343
Discovery Miles 3 430
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R215
Discovery Miles 2 150
See more![](//cdn.loot.co.za/shop/img/arrow-right-white.gif)
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.