'n Versameling kortverhale wat 'n familiegeskiedenis uitbeeld en
strek van die ernstige tot die komiese. Met uiteenlopende verhale
wat sowat 'n eeu bestryk (beginnende op 'n plaas in die Kamdeboo en
eindigend in die stad) word byna kaleidoskopies gekyk na lewens,
plekke, indrukke en ervarings. Deurlopende motiewe soos die
bentwood-stoel, familiefoto's en 'n driewel bind die verhale tot 'n
boeiende eenheid.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!