So moes die Liefde ly is aanvanklik op versoek geskryf vir
opvoering as ‘n projek om die lyding van Christus uit te beeld. Die
opvoerings was baie geslaagd en nadat Charles Fryer die stuk
verwerk het, word dit in die vroee negentigerjare in die
Kangogrotte by Oudtshoorn opgevoer. Dit is elke tweede Paasseisoen
aangebied en behalwe Suid-Afrikaners, het mense van regoor die
wereld – Duitsers, Amerikaners en Nederlanders – hierdie weergawe
van Jesus se lydingsgeskiedenis ervaar. Die teks is na die eerste
opvoering heelwat uitgebrei en het nuwer en groter dimensies
bygekry. Liedere, asook danstonele, is ingevoeg en die koor is
vergroot van 20 tot ongeveer 50.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!