Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie
hekelboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie
suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur.
Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekellus te bevredig en jou te
inspireer om daardie babakombers of trui te hekel. Die patrone is mooi
en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan hekel.
Daar is ’n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige
wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te hekel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!