Vrouekeur 50 hekelpatrone bied ’n hekelbonanza vir die ywerige
handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe
hekelpatrone in een boek, opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone
elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik
word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook
hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat
aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot
truie vir vroue en selfs ’n minirompie wat enige tienerhart sal
verbly! Hoofstukke: Babaskoentjies; Babamussies; Klere vir dogters;
Truie vir vroue; Komberse.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!