As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese
verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid
van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos
myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het
ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die
ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van
ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome
eendag sou word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!