Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse
Vertaling. Vorm 'n brug tussen Bybelstorieboeke en die
volteks-Bybel. Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan
kinders. Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul
leer- en vergelykende stadiums. Voed liggaam, siel en gees. Maak
Bybellees 'n opwindende avontuur. Rig kinders in die regte rigting
op hul geestelike reis. 'n Goeie bron vir ouers en onderwysers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!