Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n
fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van
volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik
leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare
voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke
verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!