Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Astrology
|
Buy Now
Ontsluier Die Heelal - N Inleiding Tot Sterrekunde (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R358
Discovery Miles 3 580
|
|
Ontsluier Die Heelal - N Inleiding Tot Sterrekunde (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R358
Discovery Miles 3 580
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Die skrywer se doelstelling met hierdie publikasie is om die
beginsels van sterrekunde toeganklik te maak vir almal, om ’n teks
daar te stel wat bruikbare toeligting vir die amateursterrekundige
is en kan dien as voorbereiding vir verdere studie in die
sterrekunde. Van Zyl se eenvoudige, onderhoudende skryfstyl dra
verder by tot die boek se toeganklikheid vir sterrekundiges sowel
as leke met ’n besondere belangstelling in die heelal. Deurgaans
word gepoog om te verduidelik hoe sterrekundiges te werk gaan. Om
begrip te vergemaklik, verskyn ook 11 bladsye bylaes waarin die
wiskunde wat gebruik word uit grondbeginsels herlei word. Dit bevat
gedetailleerde beskrywings en verduidelikings van die heelal se
geheime. Inligting oor nuwe ontdekkings en teoriee, kleurvolle
diagramme en foto’s verhoog die waarde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.