In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees
in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die
vertellerstem wat mens opval. ’n Liefdesverhaal wat die nadraai van
die Grensoorlog in mense se lewens en die skaduwereld van militere
intelligensie ondersoek. Ben dra nog swaar aan sy ervarings tydens
die grensoorlog. Hy glo hy en Alexa het die perfekte verhouding: Sy
vra geen vrae oor sy verlede nie en hy vra ook nie oor hare nie.
Dan daag ’n ou weermagkennis van Ben op en Alexa verdwyn sonder
waarskuwing.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!