Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en
gedigte waarin hy dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep.
Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns,
sensitiwiteit en humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na
vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe;
godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van die
man van die uitgewerswese, radio en teater.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!