0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > War fiction

Buy Now

As Ek Omdraai, Skiet My (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R222
Discovery Miles 2 220
You Save: R18 (7%)
As Ek Omdraai, Skiet My (Afrikaans, Paperback): Dave Baker

As Ek Omdraai, Skiet My (Afrikaans, Paperback)

Dave Baker

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R222 Discovery Miles 2 220 You Save R18 (7%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ? Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag aflę: ? eed wat net deur die dood verbreek kan word.

Die broers se avonture tydens hierdie konfliktydperk bereik ? bloedstollende hoogtepunt wanneer Pierre uit Italië terugkeer en broer teen broer een donker nag op ? Pondolandse strand teen mekaar te staan kom. Hierdie verhaal weerspieël die diepe verdeeldheid wat die Tweede Węreldoorlog tussen Suid-Afrikaners veroorsaak het: tussen families, vriende en kennisse; en waarvan die impak lewens verander het.

Die storie van die broers se ysingwekkende – en soms romantiese – eskapades beloof om die leser vasgenael te hou. Ek het dit geniet om weer aan die komplekse aard van oorlog herinner te word – en aan die rampspoedige gevolge wat beperkte toegang tot inligting eens vir die węreld ingehou het. In ? era van twiets en blitsboodskappe is dit moeilik om mens in te dink in ? tyd toe mense werklik nie van die waarheid bewus was nie voor dit te laat was.

General

Imprint: Dave Baker
Country of origin: South Africa
Release date: September 2019
Authors: Dave Baker
Dimensions: 240 x 165mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 421
ISBN-13: 978-1-928283-27-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
LSN: 1-928283-27-6
Barcode: 9781928283270

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper Hardcover R583 R522 Discovery Miles 5 220
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn Hardcover  (1)
R317 Discovery Miles 3 170
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill Hardcover R399 R315 Discovery Miles 3 150
Outcast
Chris Ryan Paperback R436 R399 Discovery Miles 3 990
Strangers In Time
David Baldacci Paperback R385 R319 Discovery Miles 3 190
The Boat Runner
Devin Murphy Paperback R450 Discovery Miles 4 500
Auschwitz Lullaby - A Novel
Mario Escobar Paperback R149 R137 Discovery Miles 1 370
The Wolf Hunt - Nazi Terror in South…
Justin Fox Paperback R310 R277 Discovery Miles 2 770
The Heist
Jack Du Brul Paperback R380 R339 Discovery Miles 3 390
Hell Run Tobruk
Justin Fox Paperback R310 R277 Discovery Miles 2 770
Cilka's Journey
Heather Morris Paperback  (4)
R449 R414 Discovery Miles 4 140
Just Once
Karen Kingsbury Hardcover R380 R339 Discovery Miles 3 390

See more

Partners