Books > Fiction > Genre fiction > War fiction
|
Buy Now
Vier Susters (Afrikaans, Paperback)
Price: R229
Discovery Miles 2 290
|
|
Vier Susters (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R229
Discovery Miles 2 290
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Op Broedersdraai tree vier susters aan vir ’n stille skermutseling. Dit
is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die
stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.
Ivy, die jongste, smag na ʼn onbevange lewe, ʼn ander werklikheid waarin
haar liefde vir ʼn vrou aanvaarbaar sal wees. Sy skaar haar by die
Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry.
Sophié staan by die regering; haar eggenoot se ambisie en loopbaan hang
daarvan af.
Beatrice hunker na haar man, al het sy hom doodgewens.
Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf ervaar, is dit
Kietie wat verder as haar drie susters sien.
Maar dit is die koms van Domenico Valente, ’n Italiaanse
krygsgevangene, wat die spanning op die spits dryf.
Gerda Taljaard se Vier susters is ’n priemende roman wat die tradisies
van beide die historiese en die plaasroman omkeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.