Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders
’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek sal kinders help
om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en
interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die
Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:
- antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure
en karakters in die Bybel
- interessante feite om hulle te stimuleer en hulle
belangstelling te wek
- visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help
verstaan en onthou
- hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en
tradisies
- woordverklarings
- vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te
verryk
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!