Books > Reference & Interdisciplinary > Encyclopaedias & reference works > Reference works
|
Not currently available
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R86
Discovery Miles 860
You Save: R14
(14%)
|
|
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
List price R100
Loot Price R86
Discovery Miles 860
You Save R14 (14%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Ons almal weet wat die groot vyf is, maar wat is die groot ses? Of
die groot twaalf? Wat is die langste gebou in die Suidelike
halfrond, en waar is dit gelee? Wie was die eerste Suid Afrikaner
wat Mount Everest geklim het, en wanneer en waar was die eerste
rugby wedstryd in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op hierdie
vrae, en op nog baie meer kan gevind word in Van Lill se
Suid-Afrikaanse Trivia. Kategoriee soos natuur, sport, politiek en
vermaak sluit sulke diverse onderwerpe in soos Suid-Afrikaanse
lighuise, ons politieke leiers, verlede en hede, die byname van
rugby spelers en wereldbekende musikante wat in Suid-Afrika gebore
is. Die titel vertel die leser meer oor die biologiese diversiteit
van Suid-Afrika, die land se rykdom in goud, berge en
bewaringsgebiede, tolpaaie en stede en sodoende beklemtoon dit die
rykdom en verskydenheid in hierdie wonderlike land.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.