Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig
rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug.
Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding
met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien
wens 'n UFO laai haar op. Split gaan oor grootword op 'n myndorp,
soen op Durban se strand en 'n Indier wat sweet in die
kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!