Kaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een
bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die
bloedspoor vat van 'n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy
rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek
korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar
is nog hierdie een kans om homself te bewys en weer voor te begin.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!