In hierdie drama word die leser/gehoor gekonfronteer met die
gevolge van keuses waarmee bykans alle Suid-Afrikaners kan
identifiseer: kwessies soos emigrasie, die behoud van bande met die
geboorteland, nagevolge van die Angolese bosoorlog, moorde op
bejaardes en sosiale onsekerhede as gevolg van kriminele geweld.
Hiermee gee Opperman dramaties gestalte aan die gedagte dat die
persoonlike dikwels ’n politieke strekking het. Ook ander
verwysingsraamwerke tree na vore, waaronder die invloed van die
geskiedenis en die soeke na identiteit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!