Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Die buitekant van Meneer Jules (Afrikaans, Paperback)
Price: R232
Discovery Miles 2 320
|
|
Die buitekant van Meneer Jules (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R232
Discovery Miles 2 320
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Wanneer Alice Jules die oggend wakker word met die geur van koffie
in haar neus, wat Jules, haar eggenoot gemaak het, kry sy vir die
eerste keer in hul lewe saam die kans om 'n paar goed van haar hart
af te kry. Dit, terwyl hy agter die koerant sit - sonder om 'n
woord te (kan) se. "Hy is nie dood solank as wat sy dit nog nie vir
iemand gese het nie," dink sy by haarself. "Hy leef, solank as wat
sy wil. Daar is nog baie wat sy vir hom wil se. Wat dit is, sal nog
vir haar duidelik word soos die dag aangaan. Vandag moet almal haar
met rus laat." Die buitekant van Meneer Jules is 'n roerende relaas
van hoe 'n vrou met die onverwagse dood van haar man omgaan.
Daarmee saam slaan die uitspraak van Dawid, die outistiese
buurseun, wat soggens met Meneer Jules kom skaak speel, dat hierdie
figuur slegs die buitekant van meneer Jules is, die leser vierkant
tussen die oe. Saam met Alice en Dawid word die leser ingetrek in
'n intieme, soms erg humoristiese, verslag oor Alice en Jules se
vroeere lewe saam. 'n Boek wat elke vrou wat nog iets wou se, sal
bekoor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.