Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle
liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings
deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally
Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer. Die verhale is
soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal
gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit,
karakters en agtergronde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!