Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Ontdek God in Die Bybel - Wat Sien Ons in Die Spieel? (Afrikaans, Paperback)
Price: R220
Discovery Miles 2 200
|
|
Ontdek God in Die Bybel - Wat Sien Ons in Die Spieel? (Afrikaans, Paperback)
Series: Ontdek God in Die Bybel
(sign in to rate)
Price R220
Discovery Miles 2 200
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Jakobus skryf sy brief aan Christene in ’n era van konflik. Rondom
hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as
gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar
teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te
doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van
allerlei aard. Dit maak nie saak waar ’n mens kyk of van watter
Christene ’n mens praat nie. Die ironie is dat ons dikwels nie
besef ons is die oorsaak van ons eie probleme nie. Deur hierdie
bestudering van Jakobus, word ’n spieel opgehou waarin lesers kan
kyk met die doel om konflikte te bowe te kom, vrede te vind en
genees te word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.