'n Postume versameling van werk uit die geliefde Namibiese
jagter-skrywer se pen. Sy persoonlike geskiedenis en herinneringe
vloei kleurryk deur sy byna tasbare vertellinge heen. Op
kenmerkende Immelman-wyse word verklaar waarom kameelry geen grap
is nie, wonder waarom sommiges ryk is of oud word, waarom mans en
vroue verskil, terwyl sy histeriese blik op fotoverhale,
handleidings en tikfoute die leser sal laat skater.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!