Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works
|
Buy Now
Kroniek van turf (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R61
Discovery Miles 610
|
|
Kroniek van turf (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R61
Discovery Miles 610
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van
Niekerk, naamlik die jeugverhaal Karel Kousop (1985) en Koms van
die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik 地 prequel vir
die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit, 地
werknemer van die VOC, wat in die 18de eeu begin boer op 地
leningsplaas in die Roggeland. Omstandighede dwing hom om na die
distrik Swellendam te verskuif. Sy twee seuns, Johannes en Daniel,
soek albei later ook na 地 veiliger blyplek, aanvanklik in die
Kamdebo. Onrus op die Oosgrens laat hulle verder trek; Johannes na
wat tans die Vrystaat is en Daniel saam met die Voortrekkers na
Natal, waar hy en sy vrou slagoffers van die Bloukransmoorde word.
Waar Johannes hom op 地 plaas tussen die Riet- en die Modderrivier
vestig, maak hy weer kontak met die Kousop-Boesmans wat hy vroeer
naby die Gariep ontmoet het. Tussen Johannes se nageslag en die
Boesmans ontwikkel 地 vae, onsekere band wat oor meer as 地 eeu sou
strek. Onverwags maak een van Johannes se nasate, Johan, tydens die
Bosoorlog kennis met 地 Boesmanspoorsnyer wat ook 地 Kousop-nasaat
blyk te wees en wat 地 bepalende rol in 地 grondeis op Johan se
plaas tussen die twee riviere sou speel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Trapped
Sam Scarborough
Paperback
R384
R359
Discovery Miles 3 590
Notes On Grief
Chimamanda Ngozi Adichie
Hardcover
R208
Discovery Miles 2 080
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.