Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul
verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf
hom die land uit: Australië toe. In Sydney leer hy kook in 'n
restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde,
in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die
vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek
word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!