Books > Law
|
Buy Now
Ekonomiese En Bedryfswoordeboek - Engels - Afrikaans (Afrikaans, English, Hardcover)
Price: R705
Discovery Miles 7 050
|
|
Ekonomiese En Bedryfswoordeboek - Engels - Afrikaans (Afrikaans, English, Hardcover)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die Ekonomiese en Bedryfswoordeboek bestryk die terrein van sowel
die makro- en mikro-ekonomie as die bedryfslewe. Dit bevat die
belangrikste en mees gebruikte terme van die bedryfsekonomie in al
sy onderdele, soos bemarking, produksie, finansiering en
kosteberekening, asook die belangrikste en mees gebruikte tegniese
en vakterme uit die mielie- en veebedryf, goudmynbou, die bou- en
staalbedryf, die tekstielbedryf en ander bedryfstakke uit die
nywerheid. Die versekeringswese en die groot- en kleinhandel uit
die dienstesektor word ook gedek. Daarby is 'n verskeidenheid terme
uit verwante vakgebiede ingesluit, soos vakwoorde uit die wiskunde,
die statistiek, die handelsreg en die rekenaarkunde.Bylaes met
afkortings, sinoniemgroepe en 'n waardevolle gids tot die gebruik
van Afrikaanse en Engelse terme verhoog die waarde van die
woordeboek. Since the publication of the first edition of the
Economics Dictionary in 1976 many developments have resulted in the
observation that this work required thorough revision. Several of
the Afrikaans terms showed little viability, many terms were
missing from both the English and Afrikaans texts, strong growth in
the economic literature and that of related sciences, together with
developments in the business world, called for Afrikaans terms,
while the publication of a number of Afrikaans texts offered a
valuable source of new terminology. This major new dictionary is a
thoroughly revised and greatly enlarged edition of the Economics
Dictionary of 1976. With English as source language the number of
headwords more than doubled - from 40 000 to nearly 100 000.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.