Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
'n Liedjie Vir Anine (Afrikaans, Paperback)
Price: R162
Discovery Miles 1 620
|
|
'n Liedjie Vir Anine (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R162
Discovery Miles 1 620
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?
Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat. Die helder
ligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die
suiwer melodieë in sy kop vervang is met ’n droewige klaaglied.
Boonop is daar sy nuwe skoonsus, Anine Vos, ’n joernalis, ’n spesie
waarvoor hy nie baie ooghare het nie. Hy moet haar gedoog, al maak sy
dit duidelik dat sy nie tyd het vir ’n popster soos hy nie. Tog, om een
of ander rede begin die note weer helder deur Zander se
gedagtes klink wanneer sy naby is.
Anine kan nie verstaan hoekom juis sý die opdrag moes kry om ’n in
diepte-artikel oor Zander te skryf nie. Sy het mos niks verloor by
hierdie mislike musikant nie. Om deur sy lewe te krap is die laaste
ding wat sy wil doen terwyl haar eie hart nog gebreek is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R442
Discovery Miles 4 420
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R245
R226
Discovery Miles 2 260
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R240
Discovery Miles 2 400
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.