Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die
Koekedoor-program is 'n sprekende bewys. Met hierdie bakboek as
kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit.
Die blaaie vang die hoogtepunte van die kompetisie vas. Die
tuisgebak-resepte het die bekendheid van 'n familielid en vir
beginnerbakkers is dit 'n goeie afskopplek. Die fyngebak-resepte se
vernuwende idees en tegnieke kry jou bakfiks. Met die
pronkgebak-resepte kan jy 'n spoggerige bakreputasie opbou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!