Hierdie is die verhaal van die mense van Riemvasmaak in die
Noord-Kaap wat in 1973 na Namibie verskuif is sodat die
Suid-Afrikaanse weermag die gebied as oefenterrein kon gebruik. In
1994 is die Riemvasmakers, meesal Namas, na hulle geboortegrond
teruggeneem. "Hoe kanne mens vi altyd ris sonne lat jou
Riemvasmaakgoete styf neffens jou lyf innie sidecar is?" vra Petrus
Loeriesfontein in hierdie titel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!