|
Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Dromers (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R188
Discovery Miles 1 880
You Save: R12
(6%)
|
|
|
Dromers (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
List price R200
Loot Price R188
Discovery Miles 1 880
You Save R12 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie,
sy geluk ... sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy
van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin,
Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel
nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En
dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink? Op ’n dag sien
iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met ’n groepie ander
township-kinders die kans om deel te wees van ’n glansryke
vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom ...
groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe
jou drome probeer steel? Hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen
van Fanie Viljoen is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal
geskryf – perfek vir trae lesers of lesers wie se tweede of derde
taal Afrikaans is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Thu, 25 Mar 2021 | Review
by: Hendrik V.
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R230
R209
Discovery Miles 2 090
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.