Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek,
ontstaan ’n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan
word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die
Rebellie van 1914–1915. Die oorsake van die Rebellie kan
teruggevoer word na die Anglo-Boereoorlog en die meeste Afrikaners
se ongemaklike verhouding met die Britse ryk. Milliter gesproke was
die Rebellie ’n mislukking, maar op die lang duur, betoog Scholtz,
het die Rebellie ’n groot rol gespeel in die herlewing van die
republikeinse ideaal onder Afrikaners.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!