Die Herero-opstand 1904–1907 is ’n heruitgawe van ’n boek wat ses
keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle
van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, ’n stuk
geskiedenis wat ’n sentrale plek in Namibie se kleurryke
geskiedenis beklee. Die opstand van die Herero’s in 1904 teen
Duitse koloniale gesag kan beskou word as die enkele gebeurtenis
wat die gebied se volksverhoudinge die ingrypendste verander het.
Die Herero-opstand 1904–1907 vertel van die geleidelike opbou na
die konflik, die skielike uitbarsting van geweld en die tragiese
afloop vir die Herero’s toe duisende verhonger het en hulle grond
en politieke seggenskap verloor het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!