0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences

Not currently available

Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe (Afrikaans, Paperback, 1st) Loot Price: R144
Discovery Miles 1 440
Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe (Afrikaans, Paperback, 1st): G.K. Huysamen

Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe (Afrikaans, Paperback, 1st)

G.K. Huysamen

 (sign in to rate)
Loot Price R144 Discovery Miles 1 440

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Metodologie vir die sosiale en gedragswetenskappe bied 'n inleidende oorsig van navorsingsmetodes in vakrigtings soos die sielkunde, sosiologie, opvoedkunde en kriminologie. 'n Opvallende kenmerk is dat dit sowel kwantitatiewe as kwalitatiewe benaderings behandel en op die onderskeidende, dog komplementere aard daarvan wys. 'n Uiteenlopende verskeidenheid navorsingsontwerpe en metingsprosedures word bespreek, maar die onderliggende doel, te wete om as hulpmiddel by die maak van verantwoordbare gevolgtrekkings te dien, word nie uit die oog verloor nie. Die titel bevat ook twee hoofstukke oor die praktiese beplanning van navorsing en die opskrifstelling daarvan. Die onderwerpe sal uiteraard eers op nagraadse vlak tot hul reg kom, maar die grootste gedeelte van die werk kan reeds op voorgraadse vlak met vrug gebruik word. Etlike voorbeelde van Suid-Afrikaanse navorsing word aangehaal. Elke hoofstuk word met enkele oefeninge afgesluit waarvan die antwoorde in 'n bylae verskaf word.

General

Imprint: International Thomson Publishing Southern Africa (
Country of origin: South Africa
Release date: June 1999
Authors: G.K. Huysamen
Dimensions: 210 x 148mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 246
Edition: 1st
ISBN-13: 978-1-86864-058-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > General
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Promotions
LSN: 1-86864-058-2
Barcode: 9781868640584

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Being There - Backstories From The…
Tony Leon Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Behind Prison Walls - Unlocking a Safer…
Edwin Cameron, Rebecca Gore, … Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Now You Know How Mapetla Died - The…
Zikhona Valela Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Waterboy - Making Sense Of My Son's…
Glynis Horning Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Eight Days In July - Inside The Zuma…
Qaanitah Hunter, Kaveel Singh, … Paperback  (1)
R360 R321 Discovery Miles 3 210
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan Paperback R380 R339 Discovery Miles 3 390
Imtiaz Sooliman And The Gift Of The…
Shafiq Morton Paperback  (1)
R360 R332 Discovery Miles 3 320
Stellenbosch: Murder Town - Two Decades…
Julian Jansen Paperback R360 R321 Discovery Miles 3 210
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R260 R232 Discovery Miles 2 320
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, … Paperback R350 R317 Discovery Miles 3 170
Expensive Poverty - Why Aid Fails And…
Greg Mills Paperback R360 R326 Discovery Miles 3 260
Sabotage - Eskom Under Siege
Kyle Cowan Paperback  (2)
R340 R314 Discovery Miles 3 140

See more

Partners