Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
Loot Price: R91
Discovery Miles 910
You Save: R12
(12%)
|
|
Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
Series: Lees is Maklik
(sign in to rate)
List price R103
Loot Price R91
Discovery Miles 910
You Save R12 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Ons gebruik almal energie – elke dag van ons lewens. Wanneer mense
kosmaak, dinge laat werk, 'n vuurpyl die ruimte instuur, beeste
oppas of 'n bal skop, gebruik hulle energie. Energie is die vermoe
om werk te doen. Niks kan lewe, groei of werk sonder energie nie!
Alles wat jy wil weet oor energie in die wereld vandag.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres:
drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories,
misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R250
R195
Discovery Miles 1 950
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R236
Discovery Miles 2 360
See more![](//cdn.loot.co.za/shop/img/arrow-right-white.gif)
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.