Helmer se pa is sterwend en vir die eerste keer in sewe-en-dertig
jaar word daar nie meer bevele geblaf op die plaas op die koue, nat
Nederlandse platteland nie. Helmer dra sy pa na die boonste
verdieping van die plaashuis waar hy sy siekbed moet deurbring en
word vir die eerste keer gekonfronteer met ’n kans om wraak te
neem. Dit word egter ’n kans om homself te leer ken en te doen wat
sy hart vir hom voorskryf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!