Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir
pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n
versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied.
Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir
1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n
staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel
volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende
kunstenaars.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!