Inboekelinge. Die seun aan die tou sien 地 swart meisie vanuit 地
tuitkappie na hom staar. Eers later, toegesluit in 地 smidswinkel,
sal hy agterkom wie en wat sy is. En as hy saamgeneem word op 地
ekspedisie om gesteelde vee terug te kry, sal hy te staan kom voor
die godskreiende werklikheid van haar lewe: 地 kind wat tussen die
lyke van haar ouers opgeraap en op die saal van 地 ruiter weggevoer
is. En dit sal hierdie eenvoudige seun wees, wat aan 地 riem op
daardie trekkerswerf aangesleep is, wat dit in die hinterland
tuisbring dat daar geen durender band is, g地 tou so sterk nie,
soos die verbintenisse wat die hart aangaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!