WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur, is onverantwoordelik,
onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie.
(En dra ’n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland! Hierdie
splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede,
vreemde karakters en vreemder perde.
Dezi en die wegholperde
Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie. Dezi is baie lief vir
perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net
rond tussen die patats op haar ouma se plaas. Is dit die einde van haar
perdestorie? (Nee.)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!