Dit is belangrik dat God se kinders sy Woord gereeld sal lees en
dit sal geniet. Hierdie vertaling van die Nuwe Testament is bedoel
om maklik te kan lees en verstaan in 'n taal wat vir jou as
tienermeisie aan die hart sal gryp. Die medewerkers het groot
respek vir die Bybel as God se Woord en het probeer om die boodskap
van die Bybel so getrou as moontlik in maklike Afrikaans te
vertaal. Die boeke van die Nuwe Testament is in korter dele
ingedeel. Elke deel het 'n opskrif wat verduidelik waaroor die
spesifieke deel gaan. Die sinne is lekker kort en lees maklik. Elke
Bybelboek het ook 'n kort inleiding wat vir jou se waaroor die boek
handel. Ander bekende skrywers wat die lewe van tieners ken, het
rubrieke oor verskillende temas geskryf en nou kan jy lekker lees
aan glans, jou eie Bybeltydskrif. Die verskillende rubrieke kan jy
maklik herken omdat elkeen anders lyk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!