0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

'n Bekkersdal-marathon - en ander voorkamerstories (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R186
Discovery Miles 1 860
'n Bekkersdal-marathon - en ander voorkamerstories (Afrikaans, Paperback): Herman Charles Bosman

'n Bekkersdal-marathon - en ander voorkamerstories (Afrikaans, Paperback)

Herman Charles Bosman

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R186 Discovery Miles 1 860

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Jurie Steyn het 'n probleem. Nie net moet hy 'n bestaan probeer voer uit boerdery in die Marico nie, maar boonop dien sy voorkamer as die Drogevlei-poskantoor – en Jurie as die posmeester. "Tussen posorders en bloutong weet ek nie watter werk die ergste is nie. Ek moet wa-ghries op my muilkar smeer en seelwas op die possak sit. Partykeer raak ek deurmekaar. Eendag gaan ek nog 'n inkomsteseel op my hotkantmuil plak en die Bekkersdal-possak met 'n halfmaan en 'n streep brandmerk. Dan sal daar moeilikheid wees," se Jurie. "Met my hotmuil, bedoel ek." Elke week kom die halfdowe Oupa Bekker, At Naude (wat 'n draadloos besit), buurman Gysbert van Tonder, die berese Johnny Coen, wat eens op 'n tyd 'n railway shunter op Ottoshoop was, en ander kleurryke karakters in Jurie Steyn se voorkamer bymekaar om te wag vir die Goewermentlorrie van Bekkersdal, wat hul pos en melkkanne moet bring. Sake van die dag word druk bespreek, en die gesprekke waartoe dit lei, is gewoonlik skreeusnaaks. Herman Charles Bosman het in die laaste 18 maande van sy lewe sowat 80 stories vir die reeks In the Voorkamer in die nuusblad The Forum geskryf. Bosman het dit self bestempel as die beste werk wat hy ooit gelewer het. 'n Bekkersdal-marathon en ander voorkamerstories volg op die sukses van In die withaak se skadu, die eerste Afrikaanse versameling Oom Schalk Lourens-stories.

General

Imprint: Suiderkruis Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: August 2012
Authors: Herman Charles Bosman
Dimensions: 228 x 152 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 256
ISBN-13: 978-1-920608-00-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-920608-00-1
Barcode: 9781920608002

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Sat, 25 Jun 2022 | Review by: Sanette S.

Excellent stories! My husband just loves his gift.

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners