Twee broers en hulle vrouens gaan een aand eet in ’n deftige
restaurant: Paul Lohman, mislukte onderwyser en sy slim vrou
Claire, saam met Serge Lohman, kandidaat vir die premierskap in die
opkomende verkiesing, en sy vrou Babette. Teen die agtergrond van
die bediening van keurige geregte en tipiese restaurantpraatjies
ontvou ’n ontstellende verhaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!