Hierdie handleiding vir onderwysers bevat prettige liedjies en
musiekaktiwiteite wat ter aanvullig tot die 40 storieboeke van die
Rimpelstories leesreeks vir Graad 1 gebruik word. Die liedjies en
aktiwiteite, wat op 'n spesifieke storieboek gebaseer is, het die
vaslegging van die nuwe woordeskat wat in die storie aangebied is
ten doel. Dit ontwikkel ook aktief die Graad 1-leerders se sin vir
ritme, mimiek en beweging. Musiek word sodoende op 'n natuurlike en
genotvolle wyse by Tale geïntegreer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!