Rimpelstories is 'n Afrikaanse reeks wat spesifiek daarop ingestel
is omleerders en onderwysers by te staan met die implementering van
Kurrikulum 2005 vir Afrikaans hooftaal sprekers. Die Rimperlstories
Leesboekies, gedifferensieer op vier vlakke, is volledig
geïntegreerd om al die Leerareas te dek. Hulle het volkleur
illustrasies en oorspronklike tekste binne die kind se leefwereld.
Die Onderwysergidse gee volledige leiding oor hoe om die leesreeks
aan te bied.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!