0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Language teaching & learning (other than ELT) > Language teaching & learning material & coursework > Grammar & vocabulary

Buy Now

Pharos Afrikaans Vir Almal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R318
Discovery Miles 3 180
You Save: R52 (14%)
Pharos Afrikaans Vir Almal (Afrikaans, Paperback): Isabel Uys

Pharos Afrikaans Vir Almal (Afrikaans, Paperback)

Isabel Uys

 (sign in to rate)
List price R370 Loot Price R318 Discovery Miles 3 180 You Save R52 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die węreld.

KABV-vereistes vir Afrikaans Huistaal en Eerste en Tweede Addisionele Taal vorm die basis vir die onderwerpe wat in dié boek bespreek word. Hierdie onderwerpe sluit onder meer die volgende in: punktuasie, sametrekkings, woordsoorte, letterlike en figuurlike betekenis, geluide van dinge en diere, tye, sinonieme en antonieme, homonieme en homofone en leenwoorde, om maar ’n paar te noem. Dit bevat ook ’n lys met handige literęre terme soos hiperool, klanknabootsing en personifikasie, sowel as nuttige notas oor skriftelike werk.

Die tweede deel van die boek fokus op algemene kennisfeite soos die nasionale simbole van Suid-Afrika, wie ons buurlande is, waar ons elf amptelike tale gepraat word, wie die węreldleiers is, watter geldeenheid waar gebruik word, en groot uitvindsels van die węreld.

Die eenvoudige uitleg en duidelike leiding maak hierdie titel ’n moet-hę vir elke leerder wat Afrikaans as ’n Huistaal of Eerste of Tweede Addisionele Taal wil slaag. Dit is ook ’n handige naslaanbron vir volwassenes.

*Die Engelse ekwivalent van hierdie publikasie is ook beskikbaar onder die titel English for All.

General

Imprint: Pharos Dictionaries
Country of origin: South Africa
Release date: August 2015
Authors: Isabel Uys
Dimensions: 210 x 150 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 320
ISBN-13: 978-1-86890-195-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literary & linguistic reference works > Dictionaries > General
Books > Language & Literature > Language teaching & learning (other than ELT) > Language teaching & learning material & coursework > Grammar & vocabulary
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Academic & Education > Dictionaries > Pharos
LSN: 1-86890-195-5
Barcode: 9781868901951

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners