Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R583
Discovery Miles 5 830
You Save: R116
(17%)
|
|
Die Geïllustreerde Bybelhandboek (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
List price R699
Loot Price R583
Discovery Miles 5 830
You Save R116 (17%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied aan lesers ’n volledige prentjie
van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar
ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, geskiedenis en
interessanthede.
Een manier om die Bybel te ontdek is om die antieke wêreld te bestudeer
– sy kulture, gebruike en geskiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek
is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld
waarin dit geskryf is beter te verstaan.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuutste Bybelnavorsing in ’n
formaat wat maklik leesbaar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir
boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto’s.
Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n verskeidenheid Bybelse
onderwerpe. Lesers sal ontdek hoe elke deel van die Bybel by die res
van die Bybel inpas en dit toelig.
Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hierdie handboek vir die
Bybel nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.