Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind
wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis
mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van
Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan
verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk
strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese
volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee
onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n
lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte
kruip.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!