Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die
muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani
Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As
straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium
doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy
gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die
haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is
liefde met die eerste oogopslag ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!