Dokter Isabelle Cronjé geniet haar loopbaan as vlugdokter, al
bevind sy haar dikwels in die skadu van haar pa, die hospitaalgroep
se grootbaas.
Dan rig een van haar ekskêrels sy visier op haar pa se pos en skielik
is Isabelle se loopbaan en lewe in gevaar. Haar enigste bondgenoot
is die lugambulans se dodelik aantreklike instaanvlieënier, Benjamin,
maar hy het sy eie bagasie.
Gaan Benjamin haar deur hierdie onstuimige vlug kan stuur of is hy
inderwaarheid die oorsaak van haar probleme?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!